Stuurboord

Stuurboord van die Freedom of the Seas

Stuurboord is die regterkant van 'n skip gesien in die normale vaarrigting (d.w.s. as daar in die rigting van die boeg gekyk word). Volgens internasionale konvensie moet seevaartuie 'n groen lig aan die stuurboordkant hê.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search